Rooi Els Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thea & Derek Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Hennie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en baie lekker plek.
Emily H - Mrt 2024
Algehele gradering
Te lekker gewees. Baie dankie.
Rooi Els Inn se terugvoer
Baie dankie, Emily. Ons het jou besoek baie geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Thea en Derek.
Johanna C - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Rooi Els Inn se terugvoer
Hi Johanna
Thank you for choosing Rooi Els Inn. We appreciate your support.
Antoinette C - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect for what I needed.
Rooi Els Inn se terugvoer
Hi Antoinette,
Thank you for your kind words. Hope to host you again.
Kind regards
Thea
Willem H - Feb 2024
Algehele gradering
Het oornag gebly. Kamer was skoon, netjies en baie gemaklik.
Rooi Els Inn se terugvoer
Baie dankie vir die ondersteuning Willem.
Groete
Thea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom