Mads Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mads Place bied gerieflike oornagverblyf in die Strand, 800 m van die naaste strand af.
Hierdie intieme oopplan-eenheid is langs die hoofhuis waar die eienaar woon. Dit is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is gratis koffie, suiker en melk. Die eenheid het gratis WiFi wat steeds beskikbaar is tydens beurtkrag. Daar is ook 'n TV met verskeie stroomopsies.
Daar is braaigeriewe op die buitestoep en die eenheid is stapafstand vanaf 'n winkelsentrum en wegneemeetplekke.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mads Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Madalene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Mads Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theron-singel 35, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom