Rod's @ Armands Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redcliff-keeromstraat 25, Parklands, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rod's @ Armands Accommodation bied gerieflike oornagverblyf op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Parklands, Table View. Die eenheid is absoluut privaat, al deel gaste 'n voordeur met die eienaar.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en daar is 'n sitarea met 'n etenstafel vir 2, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom is net 3 km van die strand in Table View en 8 km van Blouberg se strand af. Daar is verskeie restaurante en winkels naby die eenheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Rod's @ Armands Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Rodney Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Redcliff-keeromstraat 25, Parklands, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Rod's @ Armands Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parklands Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redcliff-keeromstraat 25, Parklands, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom