Rock Ridge Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Anina O - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Ken S - Apr 2023
Algehele gradering
Sufficient for an overnight stay with on-site parking.
Lees meerMegan L - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Gustav M - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in klein dorpie.
Wouter F - Nov 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Frans L - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gerus!
Lincoln R - Sep 2020
Algehele gradering
Clean, well appointed.
Nonnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Goed
Estelle P - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
Niel V - Sep 2020
Algehele gradering
Onvriendelik, huis nie geskik vir gastehuis nie.
Rina D - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties. Baie dankie.
Frik D - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gemoedelik.
Stephanie C - Sep 2020
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Anel K - Sep 2020
Algehele gradering
Onvergeetlik! Aangenaam veras.
Lees meerCharlene L - Sep 2020
Algehele gradering
Comfortable and pleasant stay.
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Die plek is skoon en het niks meer nodig nie.
Sas D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en soon. Goed toegerus. Die enigste Klein probleempie is nie goed klankdig nie, hoor alles wat jou Bure se.
Francois G - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plek.
Leon W - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en modern.
Rock Ridge Manor se terugvoer
DANKIE Leon waardeer julle positiewe terugvoer
Wicus K - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gemiddeld - daar was 'n erge sewerage ruik in die huis
Rock Ridge Manor se terugvoer
Dankie Wicus vir jou terugvoer. Daar is reeds aan al hierdie aandag gee en die reuk is ondersoek, alhoewel geen ander gaste nog daarvan gekla het nie. Kom gerus weer dan weet ons jy sal sommer volgende keer bo-gemiddeld lekker bly! Ons waardeer enige terugvoer en neem dit verseker ernstig op om aandag te gee aan dit wat gaste sou pla.
Boeta W - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjiese huis.
Rieger V - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik met baie vriendelike eienaars. Ons kom weer.
Piet B - Aug 2019
Algehele gradering
Very neat, practical and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies, prakties en gerieflik.
Ons het heerlik gebly. Een van ons vriende gaan ook 'n volgende keer hier kom bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jack V - Aug 2019
Algehele gradering
Good quality in remote area.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie kwaliteit in afgeleë omgewing.
Ons het wel een nag op pad van die Cederberge na Augrabies gebly. Nie veel in Loeriesfontein te doen nie, maar dit is 'n gerieflike B&B met eienaars wat omgee. Hulle het ons raad gegee oor die enigste restaurant in die dorp. Ons is ook mooi daar behandel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yolande H - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil.
Hendel C - Des 2018
Algehele gradering
Karoogasvryheid.
Johan R - Sep 2018
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Astrid H - Sep 2018
Algehele gradering
Rock Ridge Manor is a super overnight stay.
Bok V - Sep 2018
Algehele gradering
Ek was aangenaam veras, baie goeie waarde vir geld.
Piet V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gawe oornagfasiliteit.
Rock Ridge Manor se terugvoer
Baie dankie, bly julle was tevrede.
Francois K - Aug 2018
Algehele gradering
Warm blyplek as Loeriesfontein koud is.
Roelof H - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie oornag verblyf!
Suzanne V - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol en gerieflik ingerig met alles wat jy benodig.
Rock Ridge Manor se terugvoer
Dankie Suzanne.
Johan B - Jun 2018
Algehele gradering
Soos altyd, baie netjies en skoon. Persoonlike aandag van eienaars en baie goeie kommunikasie.
Rock Ridge Manor se terugvoer
Dankie Johan.
Elma M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Rock Ridge Manor se terugvoer
Dankie Elma.
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Al terug vir die 3de keer.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Wilmie D - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Heerlike verblyf.
Rock Ridge Manor se terugvoer
Dankie Wilmie, ek waardeer die positiewe terugvoer.
Johan B - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus. Die ideale oornag stop of langer termyn verblyf om die omgewing te verken. Gashere baie gesteld op kliëntediens.
Johan B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus. Eienaars baie behulpsaam.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 46, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom