Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocherpan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R495 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 31 Aug 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 7 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vergewis jouself asb. van die inklokinligting rakende inklok- en uitkloktye.

Gaste moet hul eie handdoeke, vadoeke, hout, toiletware en skoonmaakmiddels saambring.

Die uitstaande balans sowel as die breekskadedeposito is ten minste 14 dae voor die inklokdag betaalbaar.
Ons behou die reg voor om die breekskadedeposito te gebruik vir skoonmaak-, herstel- of vervangingskoste indien die verblyf vuil gelaat is, items ontbreek of beskadig is. Die deposito sal binne 10 werksdae aan jou terugbetaal word, minus enige aftrekkings in ooreenstemming met die voorwaardes hierbo. Jy bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, herstelwerk of vervanging van items wat die breekskadedeposito oorskry.

Tydens hul verblyf moet gaste asb. bedag wees van die bure en harde musiek of oormatige geraas vermy.


Hierdie verblyf is nie geskik vir troeteldiere, partytjies of funksies nie.

Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die verblyf met onmiddellike effek te ontruim, en geen terugbetaling ontvang sal word indien enige van die reëls hierbo genoem nie nagekom word nie.

Die eienaar van die verblyf en die eiendomsbestuurder aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige beserings, verlies, skade, diefstal of dood, aan enige persoon en/of, aan sy/haar eiendom of enige items wat in die huis vergeet of gelaat is nie.

Was asb. jou vuil skottelgoed en pak dit weg voor jy vertrek - skottelgoed is nie deel van die skoonmaakdiens nie, 'n ekstra fooi sal gehef word vir ongewaste skottelgoed.

Gaste wat vir 7 nagte of langer bly, moet vooraf reël indien hulle ekstra linne benodig. Ekstra linne is nie by die tarief ingesluit nie en is beskikbaar teen 'n fooi.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 010
R3 010 R2 709
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 010
R3 010 R2 709
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 010
R3 010 R2 709
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA384147de2d49fa7523d8d81f0f274ba1c97d7e80d640132ce7a6a6519e952d783a019a6dd29b78fcb21bb32b820418e02e15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 010 nouVanaf R2 709 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 12 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.682906331854 18.243292719126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem