Rocherpan
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Tinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en so gerieflik.
Rocherpan se terugvoer
Goeie dag Anna-Marie. Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het julle het julle kuier by Rocherpan geniet en tyd gekry om te ontspan, ons kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Rina N - Aug 2023
Algehele gradering
Weer was goed en baie rustig.
Rocherpan se terugvoer
Goeiedag Rina. Dankie vir jou terugvoering. Soos voor die tyd aan jou gekommunikeer in die advertensie en per e-pos, verskaf ons nie handdoeke nie, ook nie enige skoonmaakmiddels nie dit is selfsorg akkommodasie - maar as jy mooi gekyk het in die kas onder die wasbak was daar twee tablette vir die skottelgoedwasser en 'n botteltjie skottelgoedseep.
Daar is losstaande LED-ligte in die huis, 'n gasstoof en die Wi-Fi bly aan wanneer dit beurtkrag is. Ongelukkig het ons hierdie jaar 'n baie koue winter en kan ons nie die weer beheer nie en is dit maar koud in die aande.
Elani V - Mei 2023
Algehele gradering
Fantastic Weekend!
Lees meerRocherpan se terugvoer
Dear Elani
Thank you for the feedback, we are glad you enjoyed your stay, it was just a pleasure to have you as guests. Hope to see you soon.
Carin V - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek van die bedrywige stad.
Rocherpan se terugvoer
Goeiedag Carin, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier by Rocherpan en in ons pragtige dorpie geniet. Dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, dit was net 'n plesier om jou en jou gesin as gaste te he. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Gene P - Nov 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Michelle B - Jul 2021
Algehele gradering
A gorgeous modern home in a marvelous location with beautiful views and iconic sunsets. A must visit!
Danie S - Okt 2020
Algehele gradering
Great location, spacious, garage for the car, clean kitchen utensils and cutlery.
Rocherpan se terugvoer
Beste Danie
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê en ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Frans B - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Lees meerRocherpan se terugvoer
Beste Frans
Baie dankie vir jou terug voer, ons is bly julle het lekker gekuier.
Onglukkig is 10:00 uitboek tyd, ek glo nie dit kan as rigied en onbuigsame of onnodige reëls bestempel word nie, 10:00 is die algemene uitboek tyd en gee ons net genoeg tyd om die huis weer skoon en netjies te kry vir die volgende gaste wat moet inboek, om hulle kuier ook so aangenaam moontlik te maak. Die huis kan selgs ses persone akkommodeer daarom is daar ses van alles in die huis.
Rene J - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Lees meerRocherpan se terugvoer
Beste Rene
Ek is so bly julle het julle gekuier in Rocherpan geniet.
Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons sien uit na julle volgende kuier.
Tertia M - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was 'n absoluut wonderlike naweek in Rocherpan! Rocherpan het perfek aan al ons verwagtinge voldoen!
Lees meerWillem V - Aug 2019
Algehele gradering
Bitter lekker en pragtig!
Willie M - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker naweek langs die see met familie, weg van geraas af, vreedsaam.
Jennie T - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Izelle R - Apr 2018
Algehele gradering
Ons sal graag weer by Rocherpan wil gaan bly.
Rocherpan se terugvoer
Beste Izelle. Ek is bly julle het lekker gekuier. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Gideon R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie mooi ligging.
Rocherpan se terugvoer
Beste Deon en familie,
Dit was weereens net 'n plesier om julle as gaste te hê. Bly julle het julle kuiertjie in Rocherpan geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Louis S - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend!
Rocherpan se terugvoer
Beste Louis,
Ek is bly julle het jul wittebrood by ons geniet, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Alles wat mooi is vir jou en vroulief en ek hoop julle kom kuier weer by ons met jul eerste huweliksherdinking.
Groete,
Rocherpan bestuur
Chery H - Nov 2016
Algehele gradering
What a beautiful place, it felt like home.
Rocherpan se terugvoer
Hi Chery,
I am glad you enjoyed your stay.
Peter S - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik, sal definitief weer gaan.
Rocherpan se terugvoer
Hi Peter,
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Mooi bly.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 12, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom