Robert's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Larnel H - Mei 2024
Algehele gradering
My kuier by Robert se Plek was uiters aangenaam en gemaklik.
Lees meerRobert's Place se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit was net 'n voorreg en plesier om julle te kon huisves. Sulke terugvoer gee ons erkenning en waardering vir ons pogings om almal welkom te laat voel. Nogmaals baie dankie.
Ian T - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Gene' R - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Dylan V - Feb 2024
Algehele gradering
Great for touch and go.
Chester W - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie
Petronel B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Voldoende vir my doel.
Robert's Place se terugvoer
Ek vind dit vreemd aangesien ons 'n inverterstelsel en sonpanele het wat 24 uur krag voorsien. Die spesifieke kamer waarna u verwys het 'n drukpomp wat water na die kamer versterk. Ek het 'n vermoede dat die skakelaar wat in Kamer 5 die pomp reguleer moontlik deur daardie gaste afgeskakel was. Nogmaals dankie vir u terugvoering in die verband.
Lineese V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, bekostigbare verblyf.
Robert's Place se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Lineese Vercuiel. Aangesien ek nie self in die huis bly nie, verwag mens dat gaste mekaar in ag sou neem. Indien u weer so 'n soortgelyke probleem ondervind, kontak die gasheer en ek glo die probleem kon onmiddellik opgelos gewees het. Nogmaals, dankie vir u ondersteuning.
Lukas S - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het sommer dadelik tuis gevoel toe ons daar aankom.
Robert's Place se terugvoer
Mag julle geseend bly. Baie dankie.
Gerhard F - Mei 2023
Algehele gradering
Huislik, rustig.
Robert's Place se terugvoer
Dankie Gerhard.
Roxanne C - Feb 2023
Algehele gradering
So welcoming.
Robert's Place se terugvoer
Thank you so much.
You bring the diamond in the rough out of me; so sweet.
Thanks, once again.
Hp V - Jan 2023
Algehele gradering
Great hospitality and comfort.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie.
Gertruth J - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie, Robert's Place.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie.
Nico J - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier en uistekende diens.
Robert's Place se terugvoer
Dankie, opreg.
Francesca B - Nov 2022
Algehele gradering
We'll definitely visit again.
Robert's Place se terugvoer
Thank you so much.
Andrea B - Okt 2022
Algehele gradering
Hartlik verwelkom met aankoms.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Angelique C - Sep 2022
Algehele gradering
Dis meer as net gewone gastehuis, dis soos om by vriende te gaan kuier.
Lees meerRobert's Place se terugvoer
Baie dankie .Julle voorwaar vir my soos n gas laat tuisvoel . Dit was voorwaar n voorreg om julle vir n paar dae te huisves . Seenwense op julle pad vorentoe
Tamsyn M - Aug 2022
Algehele gradering
Vals advertering en onaangename verblyf.
Robert's Place se terugvoer
Ek is nou regtig dronkgeslaan.
Die hele huis het 6 gasgeysers, altyd warm water. Die kraan moet net 30 sek loop.
Hier is Fibre wat 24 uur beskkkbaar is.
Koffiestasie in kombuis met koffie tee Milo Hot chocolate Coffee expresso masjien.
Jonelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie.
Coleen L - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het net een daggie oorgebly, maar het dit baie geniet. Rustigheid homself. Robert was 'n awesome gasheer. Beplan volgende trippie met die kinders.
Robert's Place se terugvoer
Julle is welkom.
Georgette F - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek. Lekker atmosfeer. Eienaar is tops.
Robert's Place se terugvoer
Dankie, julle.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Johan J - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was lekker rustig en privaat presies waarna ek op soek was.
Robert's Place se terugvoer
Dankie vir u terugvoering. Laat weet waar ons kan verbeter.
Danelle O - Mei 2022
Algehele gradering
Die kamer is half geverf en die deur kan nie heeltemal toemaak en sluit nie as gevolg van 'n extension lead wat vanuit die kamer na buite loop.
Robert's Place se terugvoer
Daar was Vrydag 'n deur toegebou en gepleister en slegs onderlaag verf opgesit. Die skuifdeur maak toe ogeag van die koord wat tydelik aangebring is as gevolg van bouery. Die handdoeke is beskikbaar in die spens area, maar omdat u na 1 gereageer het was daar nie kommunikasie met u nie. Ek het die gaste versoek om musiek af te skakel nadat u arriveer het. Ons vra omverskoning vir die ongerief a.g.v. die bouery.
Jean P - Apr 2022
Algehele gradering
Had a wedding to go to.
Robert's Place se terugvoer
The drinks were actually free. Guess you forgot. Thank you for the feedback.
Dewald D - Apr 2022
Algehele gradering
Het net 1 nag oornag vir vroeg uit volgende oggend.
Robert's Place se terugvoer
Ons het aangedui dat ons besig was met nuwe kasdies en spieel in badkamer en het verskoning daarvoor gevra.
Die tv in kamer 2 het ons ook genoem is in vir hetstel en slegs die swivel stand van tv is op muur vir wanneer dit terugveplaas word.
Ons glo dat sodra bouwerk afgehandel is sal dit meer aanvaarbaar wees. Dan kan u weer gerus kom.
Dit is ongelukkig rokersvriendelike gastehuis en word ook so geadverteer. Nogmaals dankie vir u ondetsteuning.
Maritza D - Mrt 2022
Algehele gradering
Geen waarde v geld.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Kom gerus weer.
Marita D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Robert's Place se terugvoer
Dankue vir die eerlike en opregte resensie.
Denzil B - Mrt 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Robert's Place se terugvoer
Thank you . Come again
Bradley K - Mrt 2022
Algehele gradering
Onangenaam, maar was veilig.
Johann G - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf, uitstekende diens.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie
Natasha E - Feb 2022
Algehele gradering
My stay was amazing.
Robert's Place se terugvoer
Thank you for your feedback.
Katy W - Feb 2022
Algehele gradering
Faulty electrical sockets.
Robert's Place se terugvoer
The aircon unit is a split unit installed by professional installers nothing dodgy about it. All electricity is compliant. The house is pet friendly as advertised. Advertised as self catering and only two bath towels provided. Towels in addition can be requested at no aditional charge.
Nedine D - Feb 2022
Algehele gradering
It was awesome, they treated us like family.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Llewellen S - Feb 2022
Algehele gradering
Peaceful and quiet, the pool was a nice addition.
Robert's Place se terugvoer
Thanks guys
Justin D - Jan 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Gertruth J - Des 2021
Algehele gradering
Kon lekker ontspan en kuier.
William R - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid.
Caytlin B - Des 2021
Algehele gradering
Baie nice, awesome plekkie. Voel tuis.
Steve D - Okt 2021
Algehele gradering
Group stayover for a wedding, friendly service and great accommodation.
Robert's Place se terugvoer
Thank you for your review.
Charlton A - Sep 2021
Algehele gradering
Great, cozy and friendly.
Liezel H - Mei 2021
Algehele gradering
Ongemaklik.
Robert's Place se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons het die spinnerakkie by die deur verwyder, was onbewus daarvan.
Franklyn M - Apr 2021
Algehele gradering
My kuier was uit die boonste rakke!
Mario T - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Baie gasvry. Lekker atmosfeer!
Jacques L - Apr 2021
Algehele gradering
Beautiful huis met baie spasie en braai-area en swembad in perfekte area geleë.
Libby S - Mrt 2021
Algehele gradering
Good.
Robert's Place se terugvoer
Thank you for your stay. We always keep the lounge door open and also have an air freshener unit releasing a scent every 8 minutes. The premises did indicate that it was a smoke area and only rooms are smoke-free zones.
Michael K - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekke!
Robert's Place se terugvoer
Dankie julle.
Nadia J - Feb 2021
Algehele gradering
Had a wonderful time.
Christina B - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Frederick T - Jan 2021
Algehele gradering
Baie genotvolle en gemaklik kuier.
Francois H.j S - Jan 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik asook gemaklik.
Pierre E - Des 2020
Algehele gradering
Fantasies, gasvry net wonderlike ondervinding.
Angeline J - Nov 2020
Algehele gradering
Was very nice and peaceful.
Maretha G - Okt 2020
Algehele gradering
Voel soos ons huis
Charl S - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Kyla B - Sep 2020
Algehele gradering
Hierdie gastehuis gee die gevoel van jou huis weg van die huis.
Charlene A - Mrt 2020
Algehele gradering
Fabulous, warm friendly host.
Robert's Place se terugvoer
Thank you so much for all the laughs and becoming a part of my family.
You guys were super guests and it was sad to let you go.
God bless you all
Estorita A - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker kuierplek.
Robert's Place se terugvoer
Dankie.
Chris V - Feb 2020
Algehele gradering
Was net fantasties en wens ons kon langer bly.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit was net 'n voorreg om u te kon huisves.
Francois D - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik, sosiaal, innemend, lekker.
Gavin J - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was great het nog nie so ervaring gehad by 'n gastehuis nie. Thank you, Robert.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie.
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Elizma A - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Taren F - Des 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Francois S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, Robert, jy is 'n fantastiese gasheer.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit was vir my voorwaar 'n besonderse voorreg om julle te kon huisves. Sterkte.
Haniley O - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Carlton C - Nov 2019
Algehele gradering
The place to be.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek om te wees.
Ek kan nie wag om weer te gaan nie. Ek en my meisie het dit baie geniet. Great atmosfeer, great ervaring, dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Macneil C - Nov 2019
Algehele gradering
Top class.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tops.
Uitstekende diens.10/10.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan S - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Robert's Place se terugvoer
Ek is bly dat julle besef het dat Anka O se resensie kwaadwillig was en glad nie my plek weerspieël het nie. Ek neem trots in my huis en gaste en die feit dat almal my 'n 10 gee is dit wat ek insit. Nogmaals dankie vir julle teenwoordigheid en dat ek u met my dienste kon voorsien het.
Luciano A - Okt 2019
Algehele gradering
Welcoming atmosphere.
Robert's Place se terugvoer
Die kliënt het aangedui dat hy nie 100 persent wou gee nie omdat dit te perfek sou lyk, maar het telefonies bevestig dat alles uitstekend was en dat hy eintlik alles wou 10 merk . Maar neem met trots kennis.
Veronique S - Okt 2019
Algehele gradering
Literally the best.
Lees meerRobert's Place se terugvoer
You guys were so awesome. Your presence lit up the place. Thank you so much for putting up with my OCD Lol. Many thanks for your hospitality I enjoyed being your guest. Please come back soon and host again. Lots of love and coming as a guest and leaving as part of my family is just awesome. God Bless you both and may He bestow many blessings on your path forward.
Anka O - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, maar verblyf stel teleur.
Lees meerRobert's Place se terugvoer
Die kliënt het op die nippertjie ingeboek en ek het persoonlik die kamer gemop en skoongemaak. Ek was nie eers bewus dat daar 'n bespreking was nie en was nie tuis toe die kliënt ingekom het nie. Een van die ander gaste het hom sonder my medewete laat inkom.
Die gaste het die betrokke badkamer gebruik en dit was nie voorberei vir gaste nie. Daar is ook geen permanente inwoners nie.
Ek kan beslis nie vir gaste voorskryf hoe hulle hulle moet gedra as ek nie daar is nie. Jy het ook die volste reg gehad om vir hulle te vra om stiller te wees. Ongelukkig was geen melding aan my gemaak van enige ongelukkigheid tydens u verblyf nie .
As ek hier was sou ek nooit die kamer aan u toegeken het voor 'n finale inspeksie nie deur my gedoen was nie. Jammer vir die ervaring, dit is teenstrydig met alles waarvoor ek staan.
Jizelle C - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome!
Robert's Place se terugvoer
Goeie dag Jizelle,
Baie dankie vir u resensie , dit word op reg waardeer
Mart-marie S - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Robert's Place se terugvoer
Baie dankie was 'n voorreg om julle te huisves.
Allistar J - Sep 2019
Algehele gradering
It was fantastiuc, I will go there again any time.
Robert's Place se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting you. You created a warm environment for all, with your presence.
Shannon J - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese gasheer. Ons het onmiddellik tuis gevoel.
Adriaan P - Sep 2019
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras.
Robert's Place se terugvoer
Goeie dag Adriaan,
Baie dankie vir jou ondersteuning. En baie dankie vir die mooi woorde en dat jy my plekkie gekies het om in te kom bly.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martinstraat 59, Noorder-Paarl, Paarl, 7646, Wes-Kaap