Riverview Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 2, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverview Lodge is op die oewer van die Oranjerivier in Prieska en is ideaal vir gesinne, paartjies of vriende.
Daar is gesinskamers, selfsorgkamers, standaardkamers, chalets, kothuise en luukse kamers. Elke eenheid spog met beddens en en suite-badkamers met 'n bad of stort. Daar is lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer en sekere eenhede het selfsorggeriewe en TV's. WiFi word voorsien.
Die lodge spog met 'n restaurant, kroeg en 'n uitsig oor die Oranjerivier. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die braaigeriewe benut of in die tuin ontspan. Daar is 'n konferensiekamer wat met die verteenwoordiger bespreek kan word. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Riverview Lodge is die ideale bestemming vir 'n vakansie of 'n naweekwegbreek. Dit is naby winkels en gaste kan Prieska Gholfklub en die Koppie-natuurreservaat besoek. Gaste kan ook watergebaseerde aktiwiteite op die Oranjerivier geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Riverview Lodge Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Langstraat 2, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Riverview Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Prieska Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 41 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 2, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom