Riverside Luxury Holiday House
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colegate-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 700 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Riverside Luxury Holiday House bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die Kowierivier se oewer in Port Alfred. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Vier van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Vier van die 5 slaapkamers het en suite-badkamers en elkeen het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Die oopplankombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. In die leefarea is daar 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en dit lei na 'n toegeboude stoep met sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.
Die huis lei na 'n tuin met 'n swembad en sonstoele. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 55
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Colegate-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colegate-weg 10, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom