Riverside Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverside Cottage bied gerieflike verblyf wat na die rivier front op die eienaar se perseel in Onrusrivier, Hermanus en is ideaal vir gaste wat die pragtige Walviskus wil verken.
Die oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is sonpanele en beurtkrag is dus iets van die verlede. Daar is ook 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Let asb. dat die wasbak- en kombuisarea klein is en dit is dus beter geskik om klein etes voor te berei of bloot om etes op te warm.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele. Daar is ook Weber-braaigeriewe. Gaste kan hul oggendkoffie onder 'n sambreel geniet met 'n uitsig oor die tuin en rivier.
Slaapplek
’n Bespreking by Riverside Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Riverside Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom