Riverlea Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Riverlea Farm is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat in die berge weggesteek is en ongeveer 20 km vanaf George is. Hierdie verblyf bied 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of vriende wat na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing op soek is.
Dié lieflike oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplanleefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea is geskik vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig oor die plaas en dam en op die berge. Gaste kan lekker braai of piekniek hou in die tuin. Gaste is welkom om in die boord te gaan stap. Perdry en visvang is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Riverlea Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Ligging
- 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Riverlea Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom