Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverlea Farm

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Riverlea Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrea B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, sal weer besoek.

Eienaar baie vriendelik en gasvry. Gemaklik, goed ingerig en prentjieskone area, sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasvrou. Skoon en netjiese blyplek.

Baie rustig in 'n pragtige vallei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boerie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boerie E
Enkelreisiger

Netjiese moderne verblyf in 'n pragtige area!

Ek het baie lekker gebly! Die verblyf is baie modern en netjies. Ek sal vir seker weer by Riverlea Farm bly. Baie dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverlea Farm se terugvoer

Dankie Boerie, beste wense vir die jaar wat voorlê!

Riverlea Farm
Nico E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

'n Stil en weggesteekte stukkie paradys in Waboomskraal. Die eienaars het ons skoon tuis laat voel deur hul stukkie hemel met ons te deel. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riverlea Farm se terugvoer

Thank you for a lovely review! Much appreciated!

Riverlea Farm
Lorinda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek in mooi omgewing.

Heerlike wegbreek uit die stad in 'n pragtige omgewing in 'n gerieflike en netjiese wooneenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km vanaf die N9, Plaas A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5d8bc7b7657f9da657e88aed8ba3798ccea57a46729d5cabe27fe9a2955cfb0ecd282c09a3a8468e9a6e2009864017d9ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 4 km from the N9 Farm A18, Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.862956434278 22.350930821795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem