Rivergate Woodrose Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rivergate Woodrose Cottage bied B&B-verblyf op 'n werkende plaas aan die oewer van die Kleinrivier, net 2 km vanaf Stanford. Dit is die tuiste van 'n verskeidenheid plaasdiere, insluitend alpakkas, hoenders en miniatuurdonkies.
Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel. Die kothuis lei na 'n privaat dek met 'n sitarea, 'n ingeboude braai-area en 'n KolKol-houtvuurwarmbad.
Die verblyf spog met 'n groentetuin waarvan die gastehuis en die restaurant gebruikmaak, en aan gaste 'n kans bied om aan vars en organiese produkte te smul. Die restaurant op die perseel is oop vir middagete op Saterdae, en bedien heerlike etes. Verder kan gaste braaimandjies, kaasborde of ander maaltye bestel om in die gerief van hul eie kothuis te geniet.
Gaste het toegang tot die rivier, waar visvang, swem, kanovaart en staan-roeiplankry geniet kan word. Gaste kan die bekoorlike dorpie Stanford, net 'n entjie verder, verken met oulike winkeltjies, galerye en eetplekke. Die area bied ook geleenthede vir natuurwandelings, voëlkyk en wynproe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom