Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverbend Camp and Luxury Glamping

Kampeer/karavaan
Carp Cove Kampeerplek met Privaat Ablusie
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tent- en karavaankampeerplek bied slaapplek aan 12 gaste en het 'n groot area vir gaste se tente of karavane. Daar is oorgenoeg parkeerplek en privaat krag- en waterpunte. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampeerplek het 'n uitsig oor die Vaalrivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 12 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Geen geraas of musiek na 22:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per kampplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Perch Haven Kampeerplek met Privaat Ablusie

Barbel Bliss Kampeerplek met Privaat Ablusie
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplek is ideaal vir baarshengelaars wat in 'n rustige omgewing wil visvang. Daar is wilgerbome wat skaduwee voorsien. Hierdie tent- en karavaankampeerplek bied slaapplek aan 12 gaste en het 'n groot area vir gaste se tente of karavane. Daar is oorgenoeg parkeerplek en privaat krag- en waterpunte. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampeerplek het 'n uitsig oor die Vaalrivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 12 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Geen geraas of musiek na 22:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per kampplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yellowfish Kampeerplek met Privaat Ablusie
Vanaf R400
R400 R360
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie tent- en karavaankampeerplek bied slaapplek aan 12 gaste en het 'n groot area vir gaste se tente of karavane. Daar is oorgenoeg parkeerplek en privaat krag- en waterpunte. Die privaat ablusiegeriewe het 'n stort en toilet. Daar is ook 'n wasbak en elke kampeerplek het 'n uitsig oor die Vaalrivier.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 12 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Geen geraas of musiek na 22:00.
Voorafbetaalde elektrisiteit is by ontvangs te koop.
Slegs klein troeteldiere word teen 'n ekstra koste toegelaat met die verteenwoordiger se toestemming en troeteldiereienaars is verantwoordelik vir die skoonmaak van hul troeteldiere.
Hou asb. mede-kampeerders in gedagte en maak seker dat jou troeteldiere nie 'n steurnis in die kampeerarea veroorsaak nie.
Kinders onder 6 jaar bly gratis. Lig asb. die verteenwoordiger in oor hoeveel daar per kampplek sal wees.
Die storting van rommel, insluitend sigaretstompies, word nie toegelaat nie.
Geen skoonmaak van vis in die wasbak of weggooi van hengeltoerusting in die rivier of op die gras nie (veral hake en lyne).
Moenie bote sonder toesig laat nie.
Die tewaterlating van bote is op die eienaars se eie risiko.
Toegang tot die perseel is op eie risiko.
Moet asb. nie enige gas-, butaan-, houtskoolstowe of toestelle binne jou tent gebruik nie, aangesien dit al die suurstof opgebruik en giftige gasse vrystel wat tot jou dood of dié van 'n familielid kan lei.
Ons raai gaste asb. aan om sonkragligte of battery-aangedrewe kampligte binne jou slaaptent te gebruik, aangesien dit 'n veiliger opsie is as gasligte, wat giftige gasse uitstraal en tot jou dood kan lei.
Vure sal slegs in aangewese areas toegelaat word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brooder Shade Luukse Glanskamptent
Vanaf R1 090
R1 090 R981
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Gaste kan hier lekker ontspan en visvang. Hierdie glanskamptent het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tent het 'n privaat kombuisarea met 'n tweeplaatstoof met 'n konveksieoondjie, tee- en koffiemaakgeriwe en 'n wasbak. Die kampeerplekke bied slaappplek aan 12 gaste. Gaste kan die koepel-seiltent met beddegoed bespreek of hul eie tent teen 'n ekstra koste saambring.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Tilapia Tranquility Luukse Glanskamptent

  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 68, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe235ad57f674654b88bffe847205c2cb55f6b004e570c66ff71c664eae2606271c8a3aba1c1d123ddef2d3c79c0cc0084898?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R360 per nag, vir 2 mense 68 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.925573487808 25.15833735466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem