River Valley Resort
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 10 Jul 2024.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R800R720 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
River Valley Resort is in die kusdorpie Pennington geleë en bied gehalte verblyf vir jou volgende gesinsvakansie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Akkommodasie beskik oor 5 selfsorg-chalets. Die selfsorg-chalet het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het 'n yskas, vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Daar is 'n klein leefarea met 'n OpenView TV en gemaklike rusbanke. Elke eenheid het 'n privaat patio met braaigeriewe. Die eenhede is volledig gemeubileer, maar onthou asb. om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring.
Gaste het toegang tot 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, trampolien, pool-tafels, swaaie en 'n klimraam. Pennington is 'n klipgooi vanaf die strand en dis naby al die geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink River Valley Resort het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom