River Valley Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Debbie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Karen R - Mrt 2024
Algehele gradering
Good value for money. Well recommended.
Armando D - Feb 2024
Algehele gradering
The hosts were accommodating, warm and amazing. We can't wait to go back.
Gerhard F - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker staanplek.
Janice F - Jun 2022
Algehele gradering
Neat, clean, everything we needed.
Ronel V - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig in hoofletters. Mike en Sarie. Vriendelik verwelkom. Plek oud en jonk.
Zurica R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese plekkie.
Debbie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Loved every minute. Very happy.
Jan J - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, alles wat jy wil hê, skoon ablusie, lekker kos en lekker kuier. Dis vir familie.
Anel G - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik vakansie gehou by River Valley Resort.
Pieter W - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Mike E - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquility and friendly staff.
Helena G - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilig en skoon.
Nomali M - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, skoon en veilig. Puik en vriendelike diens. Dit was voorwaar 'n heerlike kuier.
Trevor L - Jan 2021
Algehele gradering
Good value for money.
Lynne S - Jan 2020
Algehele gradering
Beste wegbreek in lang tyd!
Annette F - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Rehennah R - Jan 2020
Algehele gradering
Very comfortable. Affordable and relaxing environment.
Danie L - Des 2019
Algehele gradering
Ek en my seuns het die rustigheid, netheid en rustyd terdeë geniet.
Lana H - Des 2019
Algehele gradering
Was heerlik en baie beïndruk met die plek.
Jason D - Okt 2019
Algehele gradering
Took R100 of my deposit for not cleaning a pot properly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het R100 van my deposito afgetrek vir 'n pot wat nie behoorlik skoongemaak is nie.
Ek was baie ontevrede, want daar was geen kontantdeposito van R500 wat vir breekskade genoem is nie. Dit het effens skepties gelyk, toe kry ek net R400 terug, die pot is nie ordentlik skoongemaak nie. Ek moes betaal vir die skoonmaakdiens van die pot. En toe ek kla, was die eienaar baie onbeskof en het my gesê om nie terug te kom nie. Besigheid werk nie so nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Theresa H - Sep 2019
Algehele gradering
Was 'n heerlike wegbreek.
Madelein C - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Madsen P - Jul 2018
Algehele gradering
Best place in Pennington!
George D - Apr 2018
Algehele gradering
We had a lovely stay and all amenities were top class.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Almorie S - Des 2017
Algehele gradering
As jy rustigheid soek, is dit die plek, lekker speelplek vir kinders en swembad.
Tanitha N - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike plek en veilig vir kinders om te speel sonder dat jy bekommerd hoef te wees.
Madsen P - Des 2017
Algehele gradering
Awesome place. Will be back.
Trudi L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasmagories.
Ekhurleni Fire Detectors Cc V - Aug 2017
Algehele gradering
We had an awesome time.
Anneke B - Jul 2017
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het om weg te breek van die stadslewe!
Eurika V - Jul 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Cod Singel, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom