River Tree House
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 3 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Lemmer-singel 9, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 333 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
River Tree House is in Onrusrivier in Hermanus geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die woonbuurt is goed beveilig en die huis is naby verskeie winkels. restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die dubbelverdieping-huis beskik oor 3 en suite-slaapkamer. Die 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, of net 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser beskikbaar.
Die hoofsitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n eetarea met sitplek gaste hul maaltye saam kan geniet. Op die onderste verdieping is daar nog 'n leefarea met gemaklike sitplek, asook braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel, en gaste het toegang tot die rivier.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lemmer-singel 9, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink River Tree House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Lemmer-singel 9, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom