River Apartment
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton-sirkel 1799, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 040 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
River Apartment is in die pragtige dorpie Pringlebaai. Dit is naby die strand en middedorp, wat dit perfek maak vir gesinswegbreek.
Dié woonstel op die eerste verdieping woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n kantoor met 'n lessenaar wat ideaal is vir afstandwerk. Gaste het ook toegang tot 'n ekstra solderkamer vir speletjies of ontspanning, wat aan die hoofslaapkamer gekoppel is.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Hierdie area lei na die oopplan-leefarea wat 'n etenstafel met stoele het waar gaste hul maaltye saam kan geniet, en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Die skuifdeure lei na die balkon met 'n draagbare braai.
Slaapplek
’n Bespreking by River Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Frans
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Amelie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hilton-sirkel 1799, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hilton-sirkel 1799, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom