Rivendell Trout Estate
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natalshoopplaas, Mount Anderson Catchment Rerervaat, 17 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rivendell Trout Estate is op die roete na die Krugerwildtuin en sentraal genoeg vir 'n gaste om Dullstroom, die Bourke's Luck-kolkgate, Sudwala-grotte en Pelgrimsrus te besoek.
Die Rivendell kothuise is aan die oewer van die Spekboomrivier wat gereeld met 'n voorraad reënboogforel opgevul word. Elke kothuis het 4 slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer, -eetarea en -kombuis met 'n aparte opwaskamer en 'n groot kaggel. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar in albei eenhede. Daar is 'n groot dek buite met fantastiese uitsigte en beide gas- en hout-braaigeriewe.
Rivendell Trout Estate val binne die Mount Anderson Wateropvangsgebied, 'n bewarea waar koedoes, bosbokke, duikers, bosvarke en bobbejane ongestoord en vreedsaam wei, dikwels wanneer gaste hengel vir forel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 74
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Natalshoopplaas, Mount Anderson Catchment Rerervaat, 17 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Rivendell Trout Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natalshoopplaas, Mount Anderson Catchment Rerervaat, 17 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom