Riva Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Suretha G - Apr 2024
Algehele gradering
Riva Resort sal élke keer ons oornagstop wees in Upington! Dankie.
Elmarie V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap. Sal definitief weer daar oornag wanneer ons op reis.
Danville P - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was *nice* gewees.
Chantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Riva Resort se terugvoer
Hallo Chantelle
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons het vir alle chalets voorsorg getref vir loadshedding.
Die hartseer is mos ongelukkig dat van die gaste die liggies en goed wat vir loadshedding in die chalets gesit word, inpak en saam neem.
Maar ek gaan beslis aandag gee aan jou versoek.
Mooi bly.
Sheena M - Okt 2023
Algehele gradering
Will stay there again.
Desmond P - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was fantiesties en 'n baie rustige atmosfeer met fantastiese wegneemetes.
Riva Resort se terugvoer
Hallo Desmond
Baie dankie vir lekker terugvoering.
Ons hoop om julle in die toekoms gou weer te sien.
Riva Groete
Lianna K - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Riva Resort se terugvoer
Hallo Liana
Dankie vir jou terugvoering.
Ons volg op met die persoon verantwoordelik vir die chalet waarin julle gebly het, om die nodige regstellings te doen
Die katte is ongelukkig 'n probleem omdat sommige gaste hulle voer by die chalets, maar daar is aandag gegee aan die probleem.
Groete
Wilna V - Mei 2023
Algehele gradering
Riva Resort kan 'n diamant in die Kalahari wees, maar ongelukkig word dit swak bestuur.
Lees meerRiva Resort se terugvoer
Hallo Wilna
Dankie vir jou terugvoering, ons volg die probleem in die chalet waar julle gewoon het op.
Mooi Bly
Christa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en perfek geleë.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir lekker positiewe terugvoering. Ons hoop julle maak in die toekoms weer 'n draai. Riva Groete. Marna
Charmaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend en heerlik ontspan.
Lees meerRachel C - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Jacquinn J - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik. Vriendelike, behulpsame staaf. Goeie fasiliteite.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir lekker terugvoering.
Ons is bly julle het julle tydjie by ons geniet, en hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly.
Riva Groete
Marna
Monique D - Sep 2022
Algehele gradering
Oornag saam met gesin.
Sandra P - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig, stil en heerlike matras.
Lees meerMartin S - Apr 2022
Algehele gradering
Fasiliteite is baie goed, maar die restaurant het twee partytjies gehou met ongelooflike harde musiek tot 2 uur in die oggend. Nie 'n goeie plek as 'n goeie nagrus 'n prioriteit is nie.
Carika M - Feb 2022
Algehele gradering
This was not our first stay @ Riva's.
Tertius L - Jan 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam in 'n gebruikersvriendelike omgewing lekker naby aan Upington.
Carin B - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie diens. Plek het baie potensiaal met die regte bestuur.
Su-mari K - Jan 2021
Algehele gradering
Sal weer en weer en weer gaan.
Charlene A - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir lekker terugvoering Charlene. Ons hoop om julle weer te sien.
A J M - Des 2020
Algehele gradering
Wou bietjie wegbreek.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie Bertie.
Dis was lekker om julle te kon akkommodeer.
Ons hou van jou gedagte en sal beslis in die nuwe jaar werk maak daarvan.
Riva Groete
Marna
Tanya S - Des 2020
Algehele gradering
Gesin.
Lees meerRiva Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Tanya.
Dit was lekker om jul te kon akkommodeer, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Riva-groete
Etienne C - Des 2020
Algehele gradering
Very nice place with good service. Anytime again.
Marietjie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly
Nico E - Jan 2020
Algehele gradering
Prakties, ruim en lekker rustig!
Walter V - Des 2019
Algehele gradering
Die foto’s komplimenteer die fasiliteite. Ons eenheid het nie genoeg eetgerei gehad nie. Die eenheid is ook nie instandgehou nie, die uitsig was baie slegter as verwag.
Nico E - Des 2019
Algehele gradering
Lekker plekkie vir oorslaap. Ruim en gerieflik.
Danie M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker geëet en gebly!
Elmarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Very relaxing after long road travel from Windhoek.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannend na lang pad vanaf Windhoek.
Baie ontspannend. Laat aankoms en hulle was nog steeds bereid om die ekstra myl te gaan om ons vir aandete te akkommodeer. Alles het gewerk en was skoon by aankoms.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Riva Resort se terugvoer
Thank for your feedback Elmarie, we hope to see you again in future.
Riva Regards
Kieron O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker met mooi uitsig en mooi, kalm, sagte atmosfeer.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie Kieron.
Ons is bly julle het dit geniet.
Mooi Bly.
Cornel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Vol verrassings.
Riva Resort se terugvoer
Hi Cornel
Baie dankie vir jul terugvoering
Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi bly
Marianne V - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik en baie mooi.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir jou terug voering.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Mooi Bly
Alida V - Feb 2019
Algehele gradering
Altyd lekker om by Riva te oornag.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir lekker terug voering Alida, ons is bly julle het dit geniet en hoop om jul gou weer te sien.
Mooi Bly
Karlien G - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike plek vir kinders, het swembad, klimraam en die diere baie geniet.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering. Dit is altyd lekker om goeie terugvoering van gaste te kry. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien.
Riva Groete
Marna
Anneke V - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir goeie terugvoering.
Ons hoop om julle gou weer te sien
Riva Groete
Launce M - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker blyplek vir 'n gesin.
Riva Resort se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie terugvoering.
Ons hoop julle het jul tydjie by Riva Resort baie geniet.
Riva Groete
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom