Rietmondspoort
Beskrywing
3 Karavane bied 'n heerlike kampervaring en bestaan uit 3 karavane wat altesaam 6 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die eerste 2 karavane het elk 2 enkelbeddens, terwyl die derde een 'n dubbelbed het. Twee van hierdie karavane het ook elkeen 'n kinderbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gaste in die karavane maak gebruik van 'n gedeelde kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Hierdie 3 karavane lei na 'n gedeelde buite-area met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kleinhuisie bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Boonop het die kombuis 'n ingeboude braai wat ideaal is vir die winter. Dié eenheid het 'n privaat stoep, buitebraaigeriewe en is net 20 m van 'n dam af.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié plaashuis bied slaapplek aan 17 volwassenes en 1 kind en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die 5 slaapkamers het elkeen of enkelbeddens of dubbelbeddens en een van hierdie kamers het ook 'n kinderbed. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n Aga-stoof, gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Boonop het hierdie huis 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: R27, Rietmondspoort Plaas, 50 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom