Ridgeworth Flat
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Ridgeworth Flat is 'n bekoorlike eenheid wat oornagverblyf in Bellville bied en dis ideaal vir sakereisigers of toeriste.
Dié ruim eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n badkamer, oopplan-kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat slaapplek vir 2 gaste het. Die sitarea het ook 'n slim-TV met die DStv-toep, wat gaste kan gebruik om met hul eie rekeningbesonderhede in te teken. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ridgeworth Flat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Ridgeworth Flat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Greenway-rylaan 17, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom