Rhodes Retreats - The Hobbit Annex
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rhodes Retreats - The Hobbit Annex grens aan The Hobbit, 'n geskiedkundige kothuis in Rhodes. The Hobbit Annex is deel van The Hobbit en het 'n eie ingang van die voorstoep af. Dit is sorgvuldig gedekoreer met antieke meubels om die atmosfeer en historiese gevoel van vervloë jare te behou.
Die Hobbit Annex-eenheid is ideaal vir korter verblyf en geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dagbed wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. Daar is 'n yskas en 'n mikrogolf in die kombuisie. Tee en koffie word voorsien.
Die eenheid het ook toegang tot 'n leefarea wat 'n TV met die volle DStv-pakket het. Die sitarea het ook 'n verwarmer, dagbed, WiFi, 'n etenstafel, mikrogolf en yskas. Gaste het ook toegang tot 'n stoep aan die agterkant van die kothuis. Braaigeriewe is beskikbaar.
The Hobbit Annex is naby kroeë en eetgeriewe geleë. 'n Ligte ontbyt word van 07:00 tot 09:00 in die leefarea aangebied.
Die voor- en agterstoep het tuinbankies vir diegene wat graag met 'n koppie koffie wil ontspan en die uitsig wil geniet.
Die huis word deur die skoonmaker skoongemaak. Sy maak ook beddens op. 'n Addisionele fooi sal gehef word indien was en stryk verlang word. Voertuie kan aan die agterkant van die huis op 'n leë, omheinde erf parkeer word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Mullerstraat, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
- Gaste dink Rhodes Retreats - The Hobbit Annex het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat, Rhodes, Barkly-Oos, 9787, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom