Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhebokvlakte Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet braaihout, vuuraanstekers, vuurhoutjies, 'n flits en genoeg petrol saambring (aangesien die vulstasie 32 km ver in Touwsrivier is), toiletpapier, swart vullissakke, badhanddoeke, verkykers, klere vir warm en koue weer, toiletware en 'n noodhulptassie.
'n Minimumverblyftydperk geld oor naweke en op openbare vakansiedae.
Geen troeteldiere word op die reservaat toegelaat tensy daar spesifiek vooraf ooreengekom is nie, en dis rasspesifiek.
Neem asb. kennis dat geen haardroërs, ketels, verwarmers ens. in die houthuisies gebruik mag word nie.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en die pad is nie geskik vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.
Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad. Die openbare grondpaaie is nie geskik vir motors met 'n lae grondvryhoogte of met laeprofielbande nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ba3303c99efa9298cf6a86805e06a541ea1088fdbcb57a6c6e72ce38495a2150f49d5a1001d5120ee59515fff2580385f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Gecko Rock Private Nature Reserve Nougaspoort 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5344619 20.1188297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem