Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onrus Seefront Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 15, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Onrus Seefront Huis is 'n selfsorgeenheid op die strandfront in Onrus, net 5 minute vanaf Hermanus. Die eenheid is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie.

Die eenheid is geskik vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met 'n ekstra gastetoilet op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n see-uitsig en 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is ook op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Albei slaapkamers het ingeboude kaste. Die badkamer op die boonste verdieping het 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis, sitarea en leefarea is op die boonste verdieping geleë. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n skadu-area met 'n buitetafel en 8 stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid spog ook met 'n balkon met 'n ingeboude braai en 'n berg- en see-uitsig. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Die huis gebruik sonkrag in die geval van beurtkrag.

Slaapplek

’n Bespreking by Onrus Seefront Huis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Onrus Seefront Huis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 445

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Atlantic-rylaan 15, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Onrus Seefront Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 15, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2457502abefef92e48b54bbab5a4fecf912b661970efc1372921f39e47fb796d2cab4e4ca22f270f825c7240fe2e97e7052d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 15 Atlantic Drive Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.4171993 19.1733692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem