Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Restoration

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlandstraat 19, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 R2 600 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Restoration bied selfsorg-verblyf in die kusdorp Langebaan. Besienswaardighede in die area sluit die Elandsfontein Privaat Reservaat, Langebaan Gholfklub, Langebaan-strandmeer, Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino in.

Verblyf word gebied aan 12 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Dié kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en stort het. Die derde badkamer het slegs 'n stort. Handdoeke word nie voorsien nie. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel, oond en stoof toegerus. Verder is daar 'n TV, DStv, braai-area en parkeerplek op die perseel vir 7 voertuie.

Aktiwiteite in die area sluit swem, visvang, wildritte, seilplankry, vlieërbranderry, gholfspeel en kajakroei in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal Kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
Koningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
Koningingrootte-bed
Stapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Restoration
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 190

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Birdlandstraat 19, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
  • Gaste dink Restoration het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 250
R3 250 R2 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlandstraat 19, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA713853dbf1ea948169f12ae8348bef0432b925afafc01c38e8a0c8e7322441976075a7f47653335fb13558ba27a2d27e8a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 250 nouVanaf R2 600 per nag (plek vir 10) 45 5 1 5 19 Birdland Street Langebaan 7353 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.089136066871 18.051534402447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem