RElaxed City Living
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12de Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
RElaxed City Living is in Walmer in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) is in die Oos-Kaap en staan as die Vriendelike Stad bekend. Dit is aan die einde van die Tuinroete langs Algoabaai geleë en is een van die land se grootste hawestede. Daar is Blouvlagstrande, geskiedkundige geboue en verskeie geleenthede vir besoekers om watersport te beoefen.
Die verblyf is beskik in 'n eenslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 of 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer.
Die moderne eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n dagbed. Dit is dalk klein vir 4 volwassenes, maar is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea en 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenheid is heeltemal privaat en het sy eie ingang.
Copper Dreams is 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n subtiele "retro steampunk"-tema en onbeperkte Netflix. Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
jonathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- 12de Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink RElaxed City Living het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12de Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom