Redsky Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Moira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marilise V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansie!
Redsky Self-Catering se terugvoer
Beste Marilise, baie dankie ons waardeer dit opreg. Dit was 'n ongelooflike plesier om julle te kon huisves vir julle vakansie. Julle is 'n pragtige gesin en sien uit om julle weer by ons te kan he. Voorspoed en pas mekaar asb. mooi op. Liefde-groete, Jan en Moira.
Amanda E - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, Moira perfekte gasvrou.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Amanda. Dit was heerlik om julle te ontmoet en te huisves. Ons deure staan altyd oop vir julle. Pas julle asb mooi op.
Jessica C - Jun 2022
Algehele gradering
Mees ontspannende paar dae.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Jessica. Dit was n groot plesier om julle te ontmoet en te huisves! Ek beveel julle hoog aan by alle toekomstige vernlyf plekkies. Pas julle mooi op en ons deure is altyd oop vir julle.
Liefde Groete
Moira en Jan
Albert D - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlik en die ligging is fantasties.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Duisende dankies Albert. Was 'n plesier om julle by ons te kon ontvang. Pas julle mooi op en julle is altyd welkom.
Gerald H - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome stay! Will definitely visit again.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Dankie Gerald. Was lekker om julle te ontmoet!!!
Pas julle mooi op asb. En my deur is altyd oop vir julle. Xx
Aurelia B - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Eenheid baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gekuier en Moira en Jan is die beste. Altyd vriendelik en behulpsaam. Hartsmense met harte van goud. Woorde kan nie beskryf hoe lekker ons gekuier het nie. Ons het opgepak met 'n swaar hart. Sal enigeen aanbeveel om die plekkie te bespreek. 10 uit 10.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Uit ons hart uit dankie vir die mooi komplimente.
Die gevoel is wedersyds.
Dit was so 'n plesier om julle by ons te kon verwelkom en dit was lekker om te sien hoe julle julle kuier in ons dorpie geniet.
Dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.
Pas julle asseblief mooi op.
Julle is kosbaar.
Sanet S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om julle te kon ontmoet en huisves. Baie dankie vir julle ondersteuning. Pas julle mooi op. Ek beveel die gaste met liefde aan vir enige toekomstige plekke. Net 'n plesier om sulke gaste te kon huisves.
Ilse L - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en veilig.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Beste Ilse baie dankie. Dit was n groot plesier om jou en jou dogters te kon huisves. Pas julle asb mooi op julle is kosbaar.
Liefde Groete
Moira
Philip T - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies, baie goeie gasvryheid.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie! Dit was 'n groot plesier om jou en jou gesin te kon huisves! Pas julle mooi op en bly veilig. Liefde, Moira en Jan.
Laetitia O - Jun 2021
Algehele gradering
Baie ontspan, huis weg van die huis af.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Duisende dankies julle. Wardeer opreg. Was n groot plesier om julle te kon ontmoet en huisves!!! Bly veilig en sien uit om julle weer te kan sien.
Riedwaan J - Mei 2021
Algehele gradering
Was excellent. Will do it again.
Peter L - Apr 2021
Algehele gradering
Super helpful and friendly owners with Covid-19 rules in play.
Antoinette R - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly. Die eienaar is baie gasvry.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Antoinette dit was n groot plesier om julle te kon ontmoet. Sien weer en pas julle asb. mooi op.
Lizette J - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring. Baie rustig en gemaklik.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Dit was so n plesier om julle te kon he by ons plekkie. Baie dankie en baie liefde groete. Sal n eer wees om julle weer in die toekoms te sien. Ek beveel die gaste n 100% aan vir alle toekomstige gasvroue en gashere. Net eenvoudig n groot plesier om sulke gaste te ontvang .
Lionel V - Jan 2020
Algehele gradering
Spacious, peaceful, safe home away from home.
Lees meerRedsky Self-Catering se terugvoer
Dear Lionel thank you so much for the awesome review. It was a huge pleasure hosting you and your family. It is guests like yourselves who make us love what we do!!!! I hope we will be honored with another stau from you in the future. We recommend these guests 100% to all future hosts xx Warm regards Moira and Jan. x
Werner M - Jan 2020
Algehele gradering
Die verblyf was tops en kon nie vir meer vra nie.
Anja W - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige en baie netjiese verblyf. Ons het onmiddellik so welkom gevoel, met 'n baie vriendelike gasvrou.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Anja
Dit was n groot plesier om julle hier te kon verwelkom. Dankie vir die mooi skoon woonstel wat julle gelos het, Ek kon amper nie sien mense het hier gebly nie. Ek beveel hierdie gaste 100% aan aan alle toekomstige verblyf plekkies!!!
Julle maak my werk so n plesier.
Sterkte en groete aan almal xx
Irene M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was rerig ‘n baie oulike plek waar ons gebly het en jy het goeie, vriendelike diens gekry van die gasvrou Moira.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Irene wardeur opreg. Dit was n plesier om julle te kon verwelkom as ons gaste, julle is altyd welkom.
Dit is gaste soos Irene en haar familie wat my werk as gasvrou so spesiaal maak.
Baie dankie xxx
Andre C - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Dit was voorwaar 'n plesier gewees om vir hierdie pragtige familie as gaste te hê. Nognooit het gaste hier tuis gegaan en ons plekkie so mooi agtergelaat nie. Ek beveel hulle 1000% aan aan alle ander instansies. Baie dankie julle.
Maureen S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gasvry, lieflike opsie, veral as jy hondjies het wat saam met jou is.
Mariétha E - Nov 2018
Algehele gradering
'n Verborge skat in Agulhas ontdek, wonderlike verblyf.
Redsky Self-Catering se terugvoer
'n Miljoene dankie's my mensie. Dit was so 'n groot plesier om julle hier by ons te kon hê. Ons mis al klaar daardie 2 pragtige honde-kindertjies ook. Ek beveel julle hoogs aan, by alle gashere. Dis die skoonste wat enige iemand al ooit ons plekkie gelos het. Baie dankie en ons hoop ons kan julle weer eendag verwag.
Elaine E - Nov 2018
Algehele gradering
Awesome mense, awesome plek.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Elaine, duisende dankies! Dit is gaste soos julle wat ons werk so die moeite werd maak. En ons beloning is om julle julle self te kon sien geniet en ontspan. Julle is welkom enige dag en pas julle mooi op. Ek beveel julle as gaste aan vir enige toekomstige ander gashere.
Mary L - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvrye eienaars.
Redsky Self-Catering se terugvoer
Baie dankie julle. Was net n groot plesier om julle as gaste te.
Mooi bly
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom