Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Sea Bed & Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ivan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Red Sea Bed & Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Waylin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylin S
Besigheidsreis

Very friendly and accommodating.

The host is very friendly and accommodating. The whole process was made easy and stress free.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terence J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very relaxing and perfect stay in Montagu.

Ivan and Esme were the perfect hosts. They made us feel like family and always made sure that we were comfortable. The unit was extremely clean and great value for money. Although they do not serve breakfast, we were pleasantly surprised with the breakfast vouchers that they supplied to be utilised at a restaurant in town. Very innovative indeed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon rustige verblyf. Gasvrye en omgee eienaars. Ontbyt geskenkbewyse 'n bonus.

Ons het heerlik gebly. Dankie Ivan en Esme!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stanley V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V
Saam met vriende

Wonderlike belewenis in pragtige Montagu.

Netjiese verblyf met uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou. Veilige parkering op terrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Devon D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Red Sea Bed & Breakfast is tops. Die akkommodasie was kwaliteit en besonders.

Ons het besonders lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer

Thank you, Devon, for the review. You're welcome.

Red Sea Bed & Breakfast
Dwaine E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dwaine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, rustige en lieflike atmosfeer.

Die B&B is in 'n rustige veilige omgewing. Ons was van dag een af vriendelik verwelkom en so behandel vir die res van ons verblyf. Alle noodsaaklike geriewe was beskikbaar in ons eenheid, wat ons vakansie bietjie minder stresvol gemaak het. Vouchers was iets nuut. Kon elke oggend 'n heerlike ontbyt eet by Die Boord. Ons beveel hierdie plek aan vir enigeen wat bietjie weg wil breek van die besige lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer

Beste Dwaine, dit was 'n plesier om so 'n vriendelike en gawe persoon te huisves. As 'n professionele persoon het jy die ruskans verdien na 'n harde jaar se werk. Jy is meer as welkom om weer te kom en ons sien daarna uit om jou 'n tweede keer te verwelkom.
Vriendelike Montagu groete.

Red Sea Bed & Breakfast
Chevaan P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

Very comfortable stay with accommodating hosts. Nice touch giving vouchers for breakfast at Die Boord, which was unexpected and a nice touch. Great lock up and go for rock climbers like us who spend most of the day outside. Perfect location right in town close to the Spar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer

Dear Chevaan and partner, thank you for the good and positive comments. We're glad we could add value to your rock climbing expedition. We hope to see you and other rock climbers soon. Greetings, Ivan and Esme.

Red Sea Bed & Breakfast
Colin H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens.

Ivan en Esme het ons van die oomblik dat ons ingestap het tot ons vertrek het laat tuis voel. Hulle het regtig uit hul pad gegaan om ekstra moeite te doen vir ons. Gee hulle gerus 'n probeerslag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Red Sea Bed & Breakfast se terugvoer

Hi Colin. You were our first guest after we opened at the beginning of September 2023.
Thank you for the review and we're glad we could add value to your travelling. Hope to see you again soon.
Greetings.

Red Sea Bed & Breakfast
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e5a02e3f3e5aaded215c084f0315fa9de91e22525d22024283e64b4fed88c12fc74f2a656449eb5137cfd1d4b37ed86d1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 3 Van Zyl Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.793823359874 20.126635188955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem