Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Re a Lora Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Sekuriteitsdeposito word vereis vir elke bespreking en dit sal gehou word totdat die personeel die inventaris nagegaan het en die eenheid geïnspekteer het na gaste se vertrek. Indien Re a Lora buitengewoon vuil gelaat word of indien daar items vermis of beskadig is, sal die koste van addisionele skoonmaakure en/of die koste om items te vervang of reg te maak by die deposito afgetrek word. Die oorblywende deposito wat nie aan hierdie uitgawes toegestaan word nie sal binne 10 dae na vertrek terugbetaal word mits alle finansiële pligte nagekom is. Die gas bly verantwoordelik vir die koste van enige skade, regmaak of vervanging wat nie deur die sekuriteitsdeposito gedek word nie, insluitende enige faktuur rakende jou verblyf wat daarna voorgelê word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R6 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nooitgedacht Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01aea67dc00df893d61d60146410a98468bd75b25c8041dd27c26e21980b81e43bc06f0239d57c51056dc51aaa1d9b563d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 400 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 Farm Nooitgedacht Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -24.934369086678 28.177687078052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem