Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ratanang B&B

Gastehuis
Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is gerieflik ingerig en 8 van die kamers beskik elk oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met net 'n stort. Daar is ook 'n bababed op versoek beskikbaar. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi-toegang. Maaltye is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die geadverteerde tariewe is slegs vir verblyf; ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Ontbyt kos ekstra per persoon, maar vir kinders onder 5 jaar is dit gratis.

Ontbyt sluit eiers, spek, bees- of varkworsies, hoenderburger of hoenderworsie, koffie, sap, sous en melk in. Halaal en vegetariërs kan ook geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamers
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer is gerieflik ingerig met lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. 'n Bababed is ook op versoek beskikbaar. Elke kamer beskik oor 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi-toegang. Maaltye is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die geadverteerde tariewe is slegs vir verblyf; ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Ontbyt kos ekstra per persoon, maar vir kinders onder 5 jaar is dit gratis.

Ontbyt sluit eiers, spek, bees- of varkworsies, hoenderburger of hoenderworsie, koffie, sap, sous en melk in. Halaal en vegetariërs kan ook geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-gesinseenhede
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en lugversorging. Die eenhede is ideaal vir 'n gesin of groep van 3 mense en daar is ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort in elk. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Elke eenheid beskik oor 'n tweeplaatstoof, 'n oond en 'n mikrogolfoond. Maaltye is op versoek beskikbaar. Daar is 'n TV met 'n DStv-hotelpakket, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi in elke eenheid.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Die geadverteerde tariewe is slegs vir verblyf; ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Ontbyt kos ekstra per persoon, maar vir kinders onder 5 jaar is dit gratis.

Ontbyt sluit eiers, spek, bees- of varkworsies, hoenderburger of hoenderworsie, koffie, sap, sous en melk in. Halaal en vegetariërs kan ook geakkommodeer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 191 D F Malan Laan, Libertas, Mafikeng, 2745, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDAwZjg0LTg1NmQtNDZjNS04ZDMxLWI1YTI4Mzg5MTlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 14 5 1 4 1191 D F Malan Avenue Libertas 2745 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.849904087707 25.64128346817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem