Ramble Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ramble Guest House is in die bekoorlike dorpie Riversdal. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste daguitstappies kan neem na die verskeie besienswaardighede in die hartjie van die Tuinroete.
Dié gastehuis het 6 kamers wat elkeen 2 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers het verskeie bed-opsies insluitend 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens of 'n kombinasie van 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad en stort of net 'n stort.
Elke kamer het ook 'n TV, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea en braai-area. Die gastehuis is naby koffiewinkels, restaurante en die Riversdale Gholfklub.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 12
Ligging
- Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Ramble Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12