Ramble Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 12
Opsomming van Resensie
Kathy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly stil en rustig. Ontbyt was baie lekker.
Ilse D - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis! Skoon en netjies.
Berdene S - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige stukkie plaas binne die dorp.
Anthonie W - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig!
Ramble Guest House se terugvoer
Dankie vir u terugvoer, Anthonie. Ons is so bly as ons gaste hulle verblyf by Ramble geniet het!
Tertius L - Sep 2023
Algehele gradering
Oorslaap vir matriekafskeid.
Ramble Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, Tertius. Dit was 'n plesier om u te ontvang.
Jolene C - Sep 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Ramble Guest House se terugvoer
Baie dankie Jolene, ons is bly dat u dit geniet het by Ramble!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12