Pudumo 102
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R680 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Pudumo 102 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos wat naby die strand en net sowat 650 m vanaf die winkelsentrum op Hartenbos se strandfront geleë is.
Hierdie grondverdieping-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank met slaapplek vir 2 kinders onder 14 jaar. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Gaste moet asb. hulle eie badhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan hul eie slimkaart en DStv-dekodeerder saambring.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, en daar is 1 parkeerplek op die perseel en 1 parkeerplek op die straat.
Hierdie woonstel het ook 'n omsetter sodat gaste nie deur nie kragonderbrekings geaffekteer word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Pudumo 102 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 190
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Pudumo 102 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Oranjelaan 5, Eenheid 102, Pudumo, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom