Proteaceae
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale-weg, Plaas Buffelsdrift, , 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Proteaceae is aan die voet van die Langbergreeks geleë. Dit is 'n toevlugsoord wat 'n rustige wegbreek bied. Dit is net 75 km vanaf Mosselbaai en 31 km vanaf Albertinia geleë en gaste het 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nodig om toegang tot die verblyf te kry.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n houtvuur-stoof toegerus. Daar is ook 'n sentrale etenstafel. Die kombuis lei na 'n gemaklike sitarea.
Buite is daar 'n boma wat deur berge omring en klowe omring word sodat gaste hulself in die natuur kan verdiep. Geniet die oorvloed fynbos en proteas.
Gaste kan ook die pragtige uitsigte vanaf 'n perd se rug of 'n 4x4-voertuig verken, gaan stap of bergfietsry deur die proteas en fynbos.
Slaapplek
’n Bespreking by Proteaceae sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wikus / Elrine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 12
Ligging
- Riversdale-weg, Plaas Buffelsdrift, , 6695, Wes-Kaap
- Gaste dink Proteaceae het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale-weg, Plaas Buffelsdrift, , 6695, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom