Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prinia on Peak

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Prinia on Peak
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Myrtle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrtle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannende wegbreek uit stads gewoel.

Prinia on Peak was heerlik rustig met fantastiese uitsig op die berge. Verblyf was netjies met alles wat ons nodig gehad het en ekstras wat ons sommer tuis laat voel het. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prinia on Peak se terugvoer

Thank you for your review, Myrtle! It was a pleasure having you!

Prinia on Peak
Su-anne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anne V
Gesin met klein kinders

Perfect getaway from the hustle and bustle. Easy and quick travel distance to CT.

Warm and welcoming. Our host really went the extra mile. It was a home away from home. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prinia on Peak se terugvoer

Thank you Su-Anne for your review! We're so glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime

Prinia on Peak
Madeleine S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine S
Gesin met tieners

Will return!

Lovely place, modern finishes and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prinia on Peak se terugvoer

Thank you for the review! It was a pleasure having you and your lovely family as our guests!

Prinia on Peak
Ingrid M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Prinia on Peak is 'n ideale blyplek vir die wat op soek is na rustigheid in 'n beeldskone omgewing. Die wooneenheid is goed toegerus met alles wat mens benodig. Alles was skoon en netjies. Die stoepie met sy lekker braaiplek het 'n heerlike uitsig oor die berge. Die hele buite-omgewing is saans pikdonker a.g.v. die "night sky policy" - iets wat die res van Suid-Afrika gerus ter harte kan neem om lig-besoedeling te bekamp! Dis net 'n vinnige stappie tot by 'n paar restaurante, 'n deli, kruidenierswinkel ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prinia on Peak se terugvoer

Dear Ingrid
So glad you enjoyed your stay at Prinia on Peak. Yes, the night sky here is so wonderful.
You were wonderful guests. Many thanks for your review. It is much appreciated.
Flicky

Prinia on Peak
Colleen A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen A
Saam met vriende

Perfect getaway. Tip top accommodation, well thought out design. Loved our weekend stay.

Great hosts, made us feel at home. Tea, coffee, milk, and spices are all available. Lots of books and a couple of board games kept us occupied. Within walking distance to shops and restaurants or takeaways. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prinia on Peak se terugvoer

Dear Colleen. It was an absolute pleasure hosting you and your friends. So glad you enjoyed it. Many thanks for your review, it is much appreciated. Flicky

Prinia on Peak
Engeli F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engeli F

The photos of Prinia on Peak reflect exactly what this apartment offers. It's tastefully decorated and very clean. Walking distance from all amenities. Flicky, our host, did a great job to provide everything you need to make your stay as comfortable as possible. I highly recommend Prinia on Peak.

Loadshedding went unnoticed as Prinia on Peak is off the grid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prinia on Peak se terugvoer

Thank you Engeli for your kind comments. Much appreciated. It was such a pleasure having you at Prinia on Peak!

Prinia on Peak
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Peak-weg 41, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeccff29b39419ab403fa0d921d3144df898c9618fe09265e68adaf2418f5afe7608af5c11a0300b5a62f8c1b574b459b950c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 41 Peak Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.351505169496 18.828009955264
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem