Pringle Baai Wegbreek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Pringle Baai Wegbreek het 'n privaat ingang en bied selfsorgverblyf aan 3 gaste in Pringlebaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie ver van die gedruis van die stad.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Linne word voorsien en daar is 'n elektriese kombers vir die wintermaande. Die aangrensende badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die sitarea het 'n enkelslaapbank.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n ketel, 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, 'n enkelplaatgasstoof, eetgerei, breekware en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.
Die onderdak-stoeparea het 'n braai en daar is 'n kajak beskikbaar.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die selfsorgwoonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Slaapplek
’n Bespreking by Pringle Baai Wegbreek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sydney Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Pringle Baai Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Caesar-weg 1365, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom