Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Primrose Overnight Accommodation

Double Room: Eenheid B
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus en kompakte kamer beskik oor sy eie privaat ingang en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is geen opwasbak nie, maar die skottelgoed word op 'n daaglikse basis gewas en terugbesorg. Ander kamergeriewe sluit 'n slim-TV met Netflix en Showmax in en gaste kan met hul eie besonderhede DStv kyk. WiFi is ook beskikbaar. Eenheid B en Eenheid C word deur 'n geslote deur (met addisionele afskorting vir privaatheid) verbind en kan saam vir groter gesinne bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die verblyf het nie beurtkrag nie aangesien daar omsetters is wat vir 6 ure op 'n slag kan werk.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Alle gaste moet met 'n oorspronklike ID-dokument inklok.
Gaste moet op die in- en uitkloktye let. Gaste kan nie ná 18:00 inklok nie.
Patytjies word nie toegelaat nie. Die verblyf is in 'n baie stil woongebied en die rustige atmosfeer moet respekteer word.
Geen kontrakteurbesprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Comfort Triple Room: Eenheid C
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie knus, oopplan-kamer beskik oor sy eie privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander kamergeriewe sluit 'n slim-TV met Netflix en Showmax in en gaste kan met hul eie besonderhede DStv kyk. WiFi is ook beskikbaar. Eenheid B en Eenheid C word deur 'n geslote deur (met addisionele afskorting vir privaatheid) verbind en kan saam vir groter gesinne bespreek word. Daar is 'n lieflike dek om by te sit en die natuurskoon te bewonder. Hierdie eenheid het plek vir slegs 2 volwassenes.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Die verblyf het nie beurtkrag nie aangesien daar omsetters is wat vir 6 ure op 'n slag kan werk.
'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Alle gaste moet met 'n oorspronklike ID-dokument inklok.
Gaste moet op die in- en uitkloktye let. Gaste kan nie ná 18:00 inklok nie.
Patytjies word nie toegelaat nie. Die verblyf is in 'n baie stil woongebied en die rustige atmosfeer moet respekteer word.
Geen kontrakteurbesprekings word aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 13, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bfd78da3703bf7f4c5dae6eed37caa2bcfaff9e78b7f0779fe86b8c099fbf6257e6ae4c5de93791c2ec4c023e53e8cf6d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 13 Aandblom Avenue George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.956725857967 22.479812880257
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem