Stay@Goudyn
Beskrywing
Daar is slegs 4 kameerplekke wat elk spasie vir 6 gaste en 1 karavaan of motorwoonwa het. Elke kampeerplek het toegang tot braaigeriewe, privaat ablusiegeriewe met storte, 'n gemeenskaplike eet- en kombuisarea en 'n swembad. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Let asb. dat geen geraas of musiek toegelaat word nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Gaste sal 'n fooi per troeteldier per dag moet betaal.
Die verblyf is omhein.
Geen geraas of musiek word by die kampeerplek toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Pod het slaapplek vir 2 en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, 'n stoep met braaigeriewe, 'n gasstoof en 'n houtvuur-warmbad.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste sal 'n fooi per troeteldier per dag moet betaal.
Die verblyf is omhein.
Geen geraas of musiek word by die kampeerplek toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers wat onderskeidelik dubbelbeddens, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens het. Daar is 3 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, swembad, warmbad, 'n stoep met braaigeriewe, 'n sitarea met 'n TV en DStv.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste sal 'n fooi per troeteldier per dag moet betaal.
Die verblyf is omhein.
Geen geraas of musiek word by die kampeerplek toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom