Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potch Manor

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Koningsuite
Slegs verblyf.
Koninginkamer
Slegs verblyf.
Deluxe-kamer
Slegs verblyf.
Gesinskamer
Slegs verblyf.
Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Let daarop dat gedeeltes van die gastehuis via trappe bereik word en dit is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die eiendom het 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag gebruik kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 490
R1 490 R1 341
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat 9, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08402c12dd31387fd60590c042d25312993a0732b2d8037db2cb5fec79cb36a69bf20c8f74b16ec5562587a9a79a91f503c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 341 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67672 27.09757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem