Portswood Mews 14
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornhillweg 6, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 064R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Portswood Mews 14 by CTHA is ‘n selfsorgwoonstel in ‘n veilige kompleks in Groenpunt, Kaapstad. Dis die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken.
Dié woonstel is op die onderste verdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 kamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort en 'n bad. Die slaapbank in die sitarea is geskik vir 2 kinders. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n kombuis, sitarea, eetarea, WiFi, 'n DVD-speler en 'n TV in. Di eenheid het ook 'n privaat stoep.
Die kompleks is naby winkels, kroeë en restaurante. Dis ook naby Kaapstad Stadion en ‘n entjie se ry vanaf die V&A Waterfront en die middestad.
Daar is geen aangewese parkeerplek nie, maar parkeerplek op die straat is altyd beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Portswood Mews 14 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 203
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Thornhillweg 6, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornhillweg 6, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom