Pom' Gratz
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R1 487R991 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pom' Gratz is 'n unieke en ekovriendelike plaas wat selfsorgverblyf bied naby Tesselaarsdal. Die toevlugsoord is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is versteek in 'n ruigte van renosterbos en granaatboorde. Dit is 'n troeteldiervriendelike omgewing waar gaste saans kan gaan stap en sterrekyk.
Gaste kan tussen 3 ekovriendelike dome-tente kies wat elk met 'n manjifieke uitsig oor die plaas. Die eenhede het elk gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Die eenhede het elkeen ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea en 'n dek met 'n uitsig oor die plaas. Elke eenheid bied toegang tot 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof en yskassie.
Die plaas het 'n doolhof vir gaste wat hou van verkenningstogte, en gaste is ook welkom om deur die renosterbosveld te wandel of op die perseel fiets te ry.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Pom' Gratz het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tesselaarsdal Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12