Pollocks Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Trix Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 135
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gillmr V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was goed.
Franci B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Anne-marie L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Preston R - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Christine B - Jan 2024
Algehele gradering
The best stay ever!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Alwina M - Des 2023
Algehele gradering
Ek en my man het die plek gehuur vir ons wittebrood, baie netjies en intiem.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Elizna G - Nov 2023
Algehele gradering
Affordable, cosy, clean, and comfortable self-catering accommodation!
Templeton B - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Eddie H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus, maar...
Lees meerAnonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Werner T - Jul 2023
Algehele gradering
Akkommodasie wat waarde vir geld is en gerieflik en netjies is.
Catherine W - Mei 2023
Algehele gradering
It should really be made known that the accomodation is above a bar. Also not well equipped for load shedding.
Raydene B - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing for a quick getaway.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Jayline S - Mrt 2023
Algehele gradering
We loved the place it was perfect, and will definitely book it again.
Sonika K - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Elzebe U - Feb 2023
Algehele gradering
Pollocks Place het lekker verblyf.
Laura E - Jan 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, maar die ligging is minder goed.
Lees meerErika L - Jan 2023
Algehele gradering
Veilig, vriendelik, netjies en diere is welkom.
Keenan C - Jan 2023
Algehele gradering
The apartments are cosy, yet spacious.
Charmain H - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik gebly. Alles baie skoon en netjies en goed ingerig.
Ane V - Des 2022
Algehele gradering
'n Lieflike ervaring.
Ronel B - Des 2022
Algehele gradering
Was vir swemgala daar so was min daar.
Davidene B - Nov 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Craig S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Elmarie H - Okt 2022
Algehele gradering
Die eenheid is bo 'n baie raserige kroeg. Dit was elke aand, buiten Sondagaand, 'n geskree en musiek tot 3 uur die aand. Vensters kan nie oopgemaak word agv geraas en rook van onder wat intrek nie.
Lees meerMark M - Okt 2022
Algehele gradering
Central Venue.
Jean V - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was daar, skoon en netjies, slegs gasbraai bietjie vuil.
Sharon J - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful and safe overnight experience after driving for a couple of hours. Quality and beautiful interior.
Leonie R - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en skoon wooneenhede.
Michelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Outstanding!
Lees meerPeter J - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en gerieflik.
Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
Superb and value for money!
Lees meerEugene H - Jun 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Constance J - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig en snoesig.
Juan J - Jun 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf, vriendelike diens en lekker kos.
Henry T - Mei 2022
Algehele gradering
Not a place to stay for a good night's sleep.
Lees meerFr J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
It was everything I have been missing from all my other stays. Clean, modern, private, value for money.
Lees meerBok V - Apr 2022
Algehele gradering
Beste akkommadasie in George, soveel meer as wat ons verwag het.
Liza M - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en alles wat mens nodig het.
Christelle G - Apr 2022
Algehele gradering
Werklik 'n groot bederf met 'n goed toegeruste kombuis, lieflike bed, stort wat sterk spuit. Het die baie geniet.
Susan B - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Sarah W - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly staff.
Daniella B - Mrt 2022
Algehele gradering
Homely, peaceful.
William K - Feb 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang.
Nick S - Jan 2022
Algehele gradering
At first it lookslike a shock compared to the photos, but when you step inside.
Lees meerPollocks Place se terugvoer
Dankie vir die goeie resensie, Nick.
Barend K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie genotvolle verblyf.
Kobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en gasvry.
Crystal A - Jan 2022
Algehele gradering
Absolutely wonderful stay.
Rojalin B - Des 2021
Algehele gradering
It was fantastic stay and have all the facilities to stay comfortable.
Juanita D - Des 2021
Algehele gradering
Our stay was perfect. Home away from home with everything we could possibly need.
Corrie D - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker en veilig. Sal almal aanraai om daar te gaan bly. Dit is die moeite werd. Dankie vir julle.
Willie & Esmay T - Des 2021
Algehele gradering
Nice place to stay.
Liezl R - Nov 2021
Algehele gradering
Comfortable and pleasant.
Ina G - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was lekker, ons het net die aand oorgeslaap.
Regina P - Okt 2021
Algehele gradering
It was good just that I didn't get the room I booked for.
Laurence P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gasvry
Robert U - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi kamer, decor en uitleg van eenheid.
Sue N - Sep 2021
Algehele gradering
Uiters netjies en skoon. Wat jy op foto's sien is presies hoe dit daar lyk.
Shamila V - Aug 2021
Algehele gradering
I didn't know it was next to the pub.
Michelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Very comfy and beautifully decorated!
Belinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Stunning little place, clean, neat, cute.
Andries B - Feb 2021
Algehele gradering
Die plek was netjies, skoon en gerieflik.
Tania H - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly.
Mario B - Jan 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte verblyf.
Lees meerMariëtte S - Des 2020
Algehele gradering
Ontsnap vir 'n oomblik.
Raydene B - Des 2020
Algehele gradering
Veilig, baie netjies en perfekte ligging.
Nelly N - Des 2020
Algehele gradering
It was spectacular.
Gert S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Martin B - Aug 2020
Algehele gradering
Ek het baie lekker gekuier.
Gerald V - Aug 2019
Algehele gradering
Tien uit tien!
Shirley A - Aug 2019
Algehele gradering
Would not recommend, and would not return.
Izak V - Mei 2019
Algehele gradering
Uitstekende ligging naby al die gholfbane.
Andre O - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Juandre V - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, waarde vir geld.
Alet D - Mrt 2019
Algehele gradering
Wel geleë.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Montagu-straat 6, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom