Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Polfyntjies @ Hout

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Aniena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Polfyntjies @ Hout
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Hilgard H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hilgard H
Gesin met tieners

Postmasburg is nie 'n toerisme bestemming nie.

Vriendelike diens. Sal weer van hulle gebruik. Wel duurder as ander dele van die land.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles V

Waarde vir geld.

Skoon, doen moeite met hul kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Geen probleme gehad nie. Die mense was baie gasvry!

Ons het die aand baie laat by die plekkie aangekom. Lank na inkloktyd. Maar na 'n spesiale reëling met die eienaares het sy ons werklik baie mooi tegemoet gekom. Selfs al het ons nog later opgedaag as wat ons gereël het. Die kamer is regtig mooi ingerig en alles was in 'n werkende toestand. Ons het heel veilig gevoel en gemaklik met al ons besittings op die terrein. Uitklok was ook heel eenvoudig en het ons baie goed gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie netjies, veilig en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA397c9942bd573b0500380b6e8347faf45f049ddda0e6df680141430481ec46798ccb7649a41589cf3391a6d5a74d6101e23d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 51 Hout Street Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.334660594806 23.070902824402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem