Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pofadder Lodge by Country Hotels

Selfsorg
Bachelor-kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 6 van hierdie oopplan-kamers wat slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamers het 'n kombuisie wat met 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sommige DStv-kanale, yskassie en 'n kas vir gaste se bagasie in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2 Slaapkamer 1 Badkamer
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 van hierdie chalets wat slaapplek aan 4 gaste bied en dit beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamers het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Ander geriewe sluit 'n TV met sommige DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2 En-suite-Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 10 van hierdie chalets wat slaapplek aan 4 gaste bied en dit beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamers het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Ander geriewe sluit 'n TV met sommige DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb63acf0a48f9e7b67cd99446cbba6c2292ef60155691dd040cb81888836f12f3403eee879b44265ee18cc6c40d7a342de24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 N14 Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.124664254131 19.401753687419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem