Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plaatfontein Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Plaatfontein Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anna L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna L
Saam met vriende

Rustig, netjies en pragtige Karoo plaas.

Die grondpad na die huis was baie mooi. Dit was 'n ware en rustige Karoo ondervinding. Die huis is ruim en tenvolle toegerus met 'n lekker groot binnehuis braai en genoeg hout. Die plaasbestuurder het ons baie welkom laat voel. Skape het voor die huis gewei en ons kon op ons eie rondry en die plaas verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan D
Besigheidsreis

Fantastic hosts and a beautiful place.

Fantastic hosts, lovely clean, safe, calm place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoegatpad, Kruidfontein, Prins Albert, 7630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAebfc46ac85eaf1e30c0b3b65d45d495b9b8759a040015f4be921f1823a7541200830a9c7cc3cf8c2045381b032f5edb03cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 Seekoegatpad Kruidfontein 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.90419121191 22.084598543159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem