Pik-'n-Wyntjie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helio's Place 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 644R1 096 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pik-'n-Wyntjie is 'n lieflike selfsorgeenheid in die veilige Helio's kompleks in Langebaan. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende aangesien dit binne loopafstand van Club Mykonos en die strand is.
Hierdie grondverdieping-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n bad in die eerste badkamer en 'n stort in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefare het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie sitarea lei na 'n sonnige stoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Dit is die perfekte plek vir 'n skemerkelkie terwyl die braaivleisvuur brand. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Pik-'n-Wyntjie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 335
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Helio's Place 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Pik-'n-Wyntjie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helio's Place 2, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom