PietMeis Selfsorg Akkomodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosstraat 22, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
PietMeis Selfsorg Akkomodasie is 'n selfsorgwoonstel in Kathu wat slaapplek aan 4 gaste bied.
Dié woonstel beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar
Kathu bied verskeie restaurante en winkels, soos die Kathu Village Mall, en die dorp is net suid van die Kameeldoringwoud, 'n Natuurerfenisgebied, geleë. Gaste kan ook 'n potjie gholf speel by die hoogaangeskrewe Sishen Gholf- en Buiteklub.
Slaapplek
’n Bespreking by PietMeis Selfsorg Akkomodasie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Taaibosstraat 22, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taaibosstraat 22, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom