Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet-My-Vrou

Kampeer/karavaan
Njala Kamp
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Njala Kamp het 2 ablusieblokke, waarvan een 'n stort, bad en 'n toilet het en die ander 'n aparte stort en toilet het. Opwasgeriewe is ook beskikbaar en etes kan by die etenstafel geniet word. Die kampeerplek het ook 'n vuurput en 'n swembad om lekker af te koel.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 20 Aantal badkamers: 2
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Waterbok Kamp
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Waterbok Kamp is geskik vir 15 gaste en het ablusiegeriewe met 'n stort, vuurput en 'n gasgeiser. Let asb. dat daar nie enige kragpunte is nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 15 Aantal badkamers: 1
Badkamer 1

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Die tariewe is vir kampeer en gaste moet hulle eie toerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat die kampeerplekke nie elektrisiteit het nie en warm water word deur donkies voorsien,
'n Grondpad lei na die verblyf en gaste moet asb. navraag oor die toestand van die pad doen voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareebosch Plaas, Langs die N1, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAboLjO3qr5kBl5xCkIc5nE5DPpOH8i0VRfLa4vSq0X3IkPqYAZ8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Farm Kareebosch Off the N1 0700 Limpopo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -23.768837210333 29.471774169747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem