Pier Plesier
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pier Plesier is 'n mooi seefront-gastehuis wat ook selfsorgverblyf bied in Victoriabaai, 'n mooi baai tussen George en Wildernis. Pier Plesier is die ideale plek vir gaste wat 'n rustige seevakansie soek wat ook naby al die doendinge en besienswaardighede is.
Verblyf word in 5 eenhede gebied waarvan sommige 'n mooi see-uitsig het. Sommige van die eenhede is ten volle toegerus vir selfsorg, terwyl die ander net basiese selfsorggeriewe het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort.
Die eenhede het almal 'n TV met sekere DStv-kanale, eetareas en gratis WiFi. Sommige eenhede lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe, sitplek en 'n see-uitsig.
Victoriabaai is bekend vir watersports en besienswaardighede sluit die Garden Route Mall, strande, natuurlike besienswaardighede, restaurante en dorpe in die omgewing in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Pier Plesier -
Reservations ...
Eiendomme 2
Resensies 122
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Pier Plesier het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Victoriabaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriabaaiweg, Victoriabaai, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom